Monday, November 23, 2009

Naweek in Mosambiek

Die naweek in Mosambiek het my glad nie goed gedoen nie.

Geen oefeninge vir die hele naweek en my knie is baie seer. Weer slegs as ek hardloop of trappe klim. Met die fietsry gaan dit eintlik goed en gedra hy hom.

Dit was 'n lekker week en eintlik het ek die breek nodig gehad.

Die werk laai net op. Die datum vir finale oorhandiging is nou die 11de Des.

Iewers sal ek tyd moet wen.

1 comment:

  1. Sterkte met die klaarkry van die werk!
    Jy sal fiks word op die trip.

    ReplyDelete